Klaukkala

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Koördinate: 60°23′0″N 24°35′0″O / 60.38333°N 24.58333°O / 60.38333; 24.58333

Klaukkala
Klaukkala.jpg
dorp, urban area in Finland, dorp
Amptelike naamKlaukkala, KlövskogWysig
Inheemse etiketKlaukkalaWysig
NoemnaamKlake, KlööviWysig
LandFinlandWysig
Geleë in administratiewe eenheidNurmijärviWysig
Geleë in of aan waterliggaamValkjärvi, LuhtajokiWysig
Geografiese ligging60°22′55″N 24°44′57″EWysig
Geleë in tydsone00, UTC+03:00Wysig
Poskode01800, 01820, 01840Wysig

Klaukkala [ˈklɑwkˈkɑlɑ], Sweeds Klövskog [ˈkløʋsˈkuːɡ], is 'n dorp in Nurmijärvi, Finland.[1] Dit is in die suide van Finland naby die Valkjärvi-meer op sowat 30 km van die hoofstad van Finland, Helsinki, geleë. Klaukkala is die grootste dorp in die gemeente Nurmijärvi, met 'n bevolking van bykans 18 000.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]