Kliprivier, KwaZulu-Natal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vir ander gebruike van die term Kliprivier, sien Kliprivier.
Kliprivier
Hoofrivier Tugelarivier
Stroomgebied KwaZulu-Natal
Ligging van Kliprivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Kliprivier
Kliprivier
(samevloei met Tugelarivier)
Koördinate: 28°39′55″S 29°57′43″O / 28.66528°S 29.96194°O / -28.66528; 29.96194Koördinate: 28°39′55″S 29°57′43″O / 28.66528°S 29.96194°O / -28.66528; 29.96194

Die Kliprivier is 'n sytak van die Tugelarivier in KwaZulu-Natal. Die rivier ontspring aan die westekant van KwaZulu-Natal, vloei aanvanklik ooswaarts en swaai dan suid. Dit vloei by die Windsordam in en vloei dan weer oos. Die rivier gaan deur Ladysmith en sluit dan by die Tugelarivier aan.

Bron[wysig | wysig bron]

Flag of South Africa.svg Hierdie Suid-Afrika-verwante artikel is slegs 'n saadjie. U kan ons wikipedia help deur dit uit te brei.