Kodi Smit-McPhee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kodi Smit-McPhee
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 13 Junie 1996 (1996-06-13) (25 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kodi Smit-McPhee (gebore 13 Junie 1996) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Road (2009), Let Me In (2010), ParaNorman (2012), en X-Men: Apocalypse (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2007: Romulus, My Father
  • 2009: The Road
  • 2010: Let Me In
  • 2012: ParaNorman
  • 2013: A Birder's Guide to Everything
  • 2013: The Congress
  • 2014: Dawn of the Planet of the Apes
  • 2014: All the Wilderness
  • 2014: Young Ones
  • 2014: Maya the Bee Movie
  • 2015: Slow West
  • 2016: X-Men: Apocalypse
  • 2018: Alpha

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2014: Dawn of the Planet of the Apes: Humans and Apes: The Cast of 'Dawn'

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]