Kollum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kollum
St. Maartenskerk
St. Maartenskerk
Wapen van Kollum
Wapen
Ligging van Kollum in Friesland
Ligging van Kollum in Friesland
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Frisian flag.svg Friesland
Munisipaliteit Noardeast-Fryslân
Hoogte m (3 vt)
Bevolking (2014)
 - Dorp 5 521
Poskode 9290 – 9291
Webwerf: Webwerf Kollumerland

Kollum (Wes-Fries: Kollum) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 10 km suidoos van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 5 521 inwoners (2014).

Bevolking[wysig | wysig bron]

1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2012 2013 2014
5 664 5 676 5 692 5 752 5 789 5 613 5 621 5 654 5 654 5 525 5 477 5 521

Kerke[wysig | wysig bron]

Verenigings[wysig | wysig bron]

  • Sokkervereniging Kollum
  • Triumphera – vlugbal
  • Watersportvereniging Kollum
  • KTC – Kollumer Tennisklub
  • Tamboer, -Lyra, -Majorettekorps Kollum
  • Badmintonclub Kollum

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]