Koos Andriessen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Koos Andriessen
Koos Andriessen
In 1988

Minister van Verkeer en Waterstaat
Ampstermyn
1994 – 1994
Voorafgegaan deur Hanja Maij-Weggen
Opgevolg deur Annemarie Jorritsma

Minister van Ekonomiese Sake
Ampstermyn
1989 – 1994
Voorafgegaan deur Rudolf de Korte
Opgevolg deur Hans Wijers
Ampstermyn
1963 – 1965
Voorafgegaan deur Jan de Pous
Opgevolg deur Joop den Uyl

Persoonlike besonderhede
Gebore Jacobus Eye Andriessen
(1928-07-25)25 Julie 1928
Rotterdam
Sterf 22 Januarie 2019 (op 90)
Rotterdam
Politieke party CHU (tot 1980),
CDA (vanaf 1980)
Religie Protestant

Koos Andriessen (1928-2019) was 'n Nederlandse ekonoom, bestuurder en politikus wat aan die Christen-Demokratiese Appèl (CDA) behoort het.

Andriessen was 'n professor aan die Universiteit van Amsterdam en hoof- uitvoerende beampte in die bedryfslewe gewees.

Hy het tweemaal minister van Ekonomiese Sake gewees, van 1963 tot 1965 in die Marijnissen-kabinet en van 1989 tot 1994 in die Lubbers III-kabinet.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]