Kriptokristallyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Voorbeeld van 'n kriptokristallyne mineraal.

Die term kriptokristallyn is 'n mineralogiese/geologiese term wat verwys na minerale wat sulke klein kristalle het dat die kristallografiese aard nie met die blote oog waargeneem kan word nie. Selfs mikroskopies in dun seksie deur gepolariseerde lig is dit moeilik om te onderskei.

Voorbeelde van kriptokristallyne minerale/gesteentes sluit die volgende in[wysig | wysig bron]

Minerale[wysig | wysig bron]

Sedimentêre Gesteentes[wysig | wysig bron]

Vulkaniese gesteentes[wysig | wysig bron]

  • Felsiete en rioliete kan 'n kriptokristallyne matriks hê.

Sien ook[wysig | wysig bron]