Kumasi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Kumasi
Kumasi.jpg

Kaart Vlag
Ghana-CIA WFB Map.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Ghana Ghana
 Region Ashanti Region
 Koördinate 06°40′00″N 01°37′00″O
 Gestig op 1680
 Oppervlakte:  
 - Totaal 254 vk km
 Hoogte bo seevlak 250 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 1 468 609
 - Bevolkingsdigtheid 5 782/vk km
 Tydsone UTC +0
 - Somertyd UTC +0
 Burgemeester Samuel Sarpong
 Amptelike webwerf www.kma.gov.gh

Kumasi is die tweede grootste stad van Ghana met 'n bevolking van 1 468 609 in 2007 en 'n oppervlakte van 254 km² naas die hoofstad Accra. Die stad is bekend soos geboortsplek van die voormalige Sekretarisse-generaal van die Verenigde Nasies Kofi Annan.

Ook speel die gewilde sokkerspan Asante Kotoko FC in Kumasi.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kumasi (kategorie)