Accra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Accra

Downtown accra.jpg
Kaart Wapen
Locator Map of Accra in Ghana.PNG
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Ghana Ghana
 Administratiewe gewes Greater Accra Region
 Koördinate 05°33′00″N 00°12′00″O
 Stigting 15de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 200 vk km
 Hoogte bo seevlak 61 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 1 963 264
 - Bevolkingsdigtheid 9 816/vk km
 Tydsone UTC +0
 - Somertyd UTC +0
 Burgemeester (party) Alfred Vanderpuije
 Amptelike webwerf ama.ghanadistricts.gov.gh

Accra is die hoofstad en grootste stad van Ghana met 'n bevolking van 1 963 264 in 2009 en 'n oppervlakte van 200 km². Dit is Ghana se grootste stad en die administratiewe, kommunikasie-, en ekonomiese middelpunt van Ghana. Die primêre ekonomiese aktiwiteite is finansiële en regeringsdienste, kommunikasie, konstruksie, vervoer en landbou (veral visserye). Meer as 70% van Ghana se vervaardigingskapasiteit is binne die hoofstad area.

Die stad Accra is die hoofstad van Ghana sedert 1877, en bevat openbare geboue wat die oorgang van 'n negentiende-eeuse voorstad van Victoriasborg tot die moderne metropolis wat dit vandag is weerspieël.