Lancia Flaminia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lancia Flaminia
Lancia Flaminia-GT-Touring-2800.JPG
Lancia Flaminia GT Touring Coupé 2800
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Italië Lancia
Produksie 1957–1970
Bakwerk en onderstel
Bakstyl 4-deursedan, 2-deurkoepee
Uitleg Voorenjin, agterwielaandrywing
Spesifikasies
Enjin 2.5 L V6, 2.8 L V6
Plek in geskiedenis
Voorganger Lancia Aurelia

Die Lancia Flaminia (Tipe 813/823/824/826) is 'n motorvoertuig wat deur Lancia vervaardig is vanaf 1957 tot 1970. Dit is deur Pininfarina ontwerp.