Lancia Stratos
Voorkoms
Lancia Stratos HF Stradale | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Lancia |
Ook genoem | Lancia Stratos |
Produksie | 1973-1978 |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Sportmotor |
Bakstyl | 2-deurkoepee |
Uitleg | Middelenjin, agterwielaandrywing |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 2.4 L V6 |
Die Lancia Stratos HF, beter bekend as die Lancia Stratos, is 'n sportmotor en tydrenmotor wat deur die Italiaanse motorvervaardiger Lancia gebou is. Die HF staan vir "High Fidelity". Dit was 'n uiters suksesvolle tydrenmotor, en het die wêreldtydrenkampioenskap in 1974, 1975 en 1976 gewen.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lancia Stratos.