Laura Benanti

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Laura Benanti
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 15 Julie 1979 (1979-07-15) (39 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Laura Benanti (gebore 15 Julie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit (1999), Eli Stone (2008), The Playboy Club (2011), en Supergirl (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2006: Falling for Grace
  • 2017: I Can't... I Have Rehearsal

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1999: Law & Order: Special Victims Unit
  • 2005: Starved
  • 2008: Eli Stone
  • 2009: Side by Side by Susan Blackwell
  • 2010: Show People with Paul Wontorek
  • 2011: The Playboy Club
  • 2012: Go On
  • 2015: Supergirl
  • 2015: The Late Show with Stephen Colbert
  • 2016: The Detour

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1999: Backstage at 'The Sound of Music'
  • 2010: Open Books
  • 2013: The Sound of Music Live!
  • 2016: A Roundabout Road to Broadway
  • 2016: She Loves Me

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2006: A Backstage Look at 'The Wedding Singer' on Broadway
  • 2015: 7th Annual Shorty Awards

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]