Legia Warskou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Legia Warskou
Legia Warszawa logo.png
Volle naam Legia Warskou SA
Bynaam/me Wojskowi
Stigting 1916
Tuisveld Stadion Wojska Polskiego,
Warskou
Kapasiteit 31 800
Voorsitter Dariusz Mioduski
Bestuurder Czesław Michniewicz
Liga Ekstraklasa
2019/20 1. posisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Legia Warskou is 'n Poolse sokkerklub uit Warskou. Die klub is in 1916 as drużyna Legjonowa gestig.

Erelys[wysig | wysig bron]

Poolse sokkerkampioen (14)

1955, 1956, 1969, 1970, 1993, 1994, 1995, 2002, 2006, 2013, 2014, 2016, 2017, 2018, 2020

Poolse Cup (19)

1955, 1956, 1964, 1966, 1973, 1980, 1981, 1989, 1990, 1994, 1995, 1997, 2008, 2011, 2012, 2013, 2015, 2016, 2018

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]