Lelia Etsebeth
Voorkoms
Lelia Etsebeth | |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lelia Etsebeth is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Etsebeth het 'n Mtech-graad in Drama- en Film-studies van die Tshwane-Universiteit van Tegnologie verwerf. Sy het in TV-programme soos Getroud met Rugby, Last say on Sunday, Erfsondes II en III en rolprente soos Superhelde, Bakgat 2! en Bloedspoor opgetree.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- Bakgat 2!, 2010 as Liezl
- 'n Saak van geloof, 2011 as Marietjie Naudé
- Ek joke net, 2011
- Superhelde, 2011 as Saskia
- Wolwedans in die skemer, 2012 as Maggie
- Molly & Wors, 2013 as Bokkie Botha
- Bakgat! as Liezl du Plessis
TV-optredes
[wysig | wysig bron]- Getroud met rugby, 2012
- Vir beter of baie beter, 2014
- Last say on Sunday
- Erfsondes II en III