Tshwane-Universiteit vir Tegnologie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie
Hokkiewedstryd by die Pretoriakampus

Die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie (TUT) is 'n tersiêre opleidingsinstansie wat in Tshwane geleë is. TUT het in 2003 ontstaan nadat drie groot technikons saamgesmelt het, naamlik: Technikon Noord-Gauteng, Technikon Noord-Wes en Technikon Pretoria.

Kampusinligting[wysig]

Daar is meer as ses kampusse onder die naam Tshwane-Universiteit vir Tegnologie.

Visie[wysig]

Om die leidende hoër onderwys-instelling met 'n entrepreneuriese etos te wees wat kennis en tegnologie bevorder, en professionele loopbaan-opvoeding van 'n internasionale standaard bied, wat relevant is vir die behoeftes en aspirasies van Suid-Afrika se mense.

Bekende alumni[wysig]

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]