Leon Thomas III
Voorkoms
Leon Thomas III | |
Geboortenaam | Leon G. Thomas III[1] |
---|---|
Geboorte | 1 Augustus 1993 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en komponis |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Leon Thomas III (gebore 1 Augustus 1993) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente August Rush (2007) en Detroit (2017), en in die televisiereekse Victorious (2010) en Mr. Student Body President (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2007: August Rush
- 2017: Detroit
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2010: Victorious
- 2011: Nickelodeon Screen Test
- 2014: Black Hollywood Live: The Beat
- 2016: Mr. Student Body President
Video's
[wysig | wysig bron]- 2010: Victoria Justice: Freak the Freak Out
- 2011: Victoria Justice: All I Want Is Everything
- 2012: Victoria Justice: Beggin' on Your Knees
- 2012: Victoria Justice: Make It in America
- 2013: Best Friend
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Navarro, Mireya (23 September 2007). "When Childhood Is a Tough Role". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2018. Besoek op 29 Augustus 2011.