Levent

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Levent met die Bosphorus-brug in die agtergrond

Levent is 'n finansiële distrik van Istanboel, Turkye. Dit is aan die Europese kant van die stad, in die munisipaliteit van Beşiktaş, geleë.

Koördinate: 41°04′55″N 29°00′57″O