Gaan na inhoud

Libertina Amathila

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Libertina Amathila
Libertina Amathila
Libertine Appolus Amathila, saam met die SchoolNet Namibia span by WSIS in Tunisië.

Adjunk Eerste Minister van Namibië
Ampstermyn
2005 – 2010
Voorafgegaan deur Hendrik Witbooi
Opgevolg deur Marco Hausiku

Minister van Gesondheid en Maatskaplike Dienste
Ampstermyn
1996 – 2005
Voorafgegaan deur Nickey Iyambo
Opgevolg deur Richard Kamwi

Minister van Streek- en Plaaslike Regering en Behuising
Ampstermyn
21 Maart 1990 – 1996
Vise Nickey Iyambo
Voorafgegaan deur Pos gevestig

Persoonlike besonderhede
Gebore 10 Desember 1940 (1940-12-10) (84 jaar oud)
Fransfontein, Kunene streek
Politieke party SWAPO
Eggenoot/-note Ben Amathila

Libertina Inaviposa Amathila (née Appolus, gebore 10 Desember 1940)[1] is 'n Namibiese dokter en politikus. Sy was die Adjunk Eerste Minister van Namibië vanaf 2005 tot 2010.[2]

Amathila is gebore in Fransfontein, Kunene streek.[1][2]

Amathila is getroud met mede-politikus Ben Amathila.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 Profile of Amathila, klausdierks.com.
  2. 2,0 2,1 Namibian parliament profile for Amathila[dooie skakel].