Lillehammer
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Ligging in Oppland | |
Land | Noorweë |
Provinsie (Fylke) | Oppland |
Koördinate | 61°07′N 10°28′O / 61.117°N 10.467°O |
Stigting | 1070 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 477 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2020) | 28 493 |
- Bevolkingsdigtheid | 56/vk km |
Taalvorm | Bokmål |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Espen Johnsen |
Amptelike webwerf | lillehammer.kommune.no |
Lillehammer (Noors: [ˈlɪ̂lːəˌhɑmːər], ) is 'n dorp en munisipaliteit (Noors: kommune) in die Gudbrandsvallei en aan die noordoewer van die Mjøsameer in die provinsie (fylke) Oppland, sowat 180 kilometer noord van die Noorse hoofstad Oslo.
Lillehammer het as die gasheerstad van die XVIIde Olimpiese Winterspele in 1994 internasionale bekendheid verwerf. Sedertdien is 'n aantal beduidende sportfeeste soos byvoorbeeld die 2008 Europese handbalkampioenskap in Lillehammer gehou.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lillehammer.
- (en) Toerisme-inligting oor Lillehammer op Wikivoyage
- (no) Amptelike webwerf