Lionel Wilson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lionel Wilson Sportportaal
Volle naam Lionel Geoffrey Wilson
Geboortedatum (1933-05-25)25 Mei 1933
Geboorteplek Kaapstad, Suid-Afrika
Sterftedatum 17 September 2017 (op 84)
Sterfteplek Napier, Nieu-Seeland
Skool Wynberg Boys' High School
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Heelagter
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
? Westelike Provinsie ()
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1960–65 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 27 (6)

Lionel Geoffrey Wilson (25 Mei 1933 – 17 September 2017) was 'n Suid-Afrikaanse Springbokrugbyspeler wat in 27 toetse gespeel het.