Gaan na inhoud

Westelike Provinsie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Westelike Provinsie
Bynaam(e) WP, Streeptruie
Embleem Disa
Stigting 1883
Unie Westelike Provinsie Rugbyunie
Ligging Kaapstad
Stadion Kaapstad-stadion (was Nuweland)
President Tobie Titus
HUB Gert Smal
Afrigter(s) John Dobson
Kaptein(s) Dillyn Leyds
Liga(s) Curriebeker
Rugby-uitdaagreeks
Spankleure


Westelike Provinsie is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspan wat in 1883 gestig is. Hulle tuisveld is die Kaapstad-stadion, nadat dit vir etlike jare Nuweland in Kaapstad was. Spelers dra blou-en-wit truie met 'n bloedrooi disa-embleem op die bors.

Die Westelike Provinsie neem jaarliks aan die Curriebeker-toernooi deel. Die span het die Curriebeker reeds 33 keer gewen.

Curriebeker-eindstryde

[wysig | wysig bron]
Seisoen Wenners Telling Tweede plek Stadion
1889 Westelike Provinsie n/a n/a n/a
1892 Westelike Provinsie n/a n/a n/a
1894 Westelike Provinsie n/a n/a n/a
1895 Westelike Provinsie n/a n/a n/a
1897 Westelike Provinsie n/a n/a n/a
1898 Westelike Provinsie n/a n/a n/a
1904 Westelike Provinsie n/a n/a n/a
1906 Westelike Provinsie n/a n/a n/a
1908 Westelike Provinsie n/a n/a n/a
1914 Westelike Provinsie n/a n/a n/a
1920 Westelike Provinsie n/a n/a n/a
1925 Westelike Provinsie n/a n/a n/a
1927 Westelike Provinsie n/a n/a n/a
1929 Westelike Provinsie n/a n/a n/a
1932 Grens/Westelike Provinsie n/a n/a n/a
1934 Grens/Westelike Provinsie n/a n/a n/a
1936 Westelike Provinsie n/a n/a n/a
1939 Transvaal1 17 - 6 Westelike Provinsie Nuwelandstadion, Kaapstad
1946 Noord-Transvaal 11 - 9 Westelike Provinsie Loftus Versfeld, Pretoria
1947 Westelike Provinsie 16 - 12 Transvaal Nuwelandstadion, Kaapstad
1950 Transvaal 22 - 11 Westelike Provinsie Ellis Park, Johannesburg
1954 Westelike Provinsie 11 - 8 Noord-Transvaal Nuwelandstadion, Kaapstad
1957/592 Westelike Provinsie n/a n/a n/a
1969 Noord-Transvaal 28 - 13 Westelike Provinsie Loftus Versfeld, Pretoria
1976 Oranje-Vrystaat 33 - 16 Westelike Provinsie Vrystaat-stadion, Bloemfontein
1979 Westelike Provinsie 15 - 15 Noord-Transvaal Nuwelandstadion, Kaapstad
1980 Noord-Transvaal 39 - 9 Westelike Provinsie Loftus Versfeld, Pretoria
1982 Westelike Provinsie 24 - 7 Noord-Transvaal Nuwelandstadion, Kaapstad
1983 Westelike Provinsie 9 - 3 Noord-Transvaal Loftus Versfeld, Pretoria
1984 Westelike Provinsie 19 - 9 Natal Nuwelandstadion, Kaapstad
1985 Westelike Provinsie 22 - 15 Noord-Transvaal Nuwelandstadion, Kaapstad
1986 Westelike Provinsie 22 - 9 Transvaal Nuwelandstadion, Kaapstad
1988 Noord-Transvaal 19 - 18 Westelike Provinsie Loftus Versfeld, Pretoria
1989 Noord-Transvaal 16 - 16 Westelike Provinsie Nuwelandstadion, Kaapstad
1995 Natal 25 - 17 Westelike Provinsie Kings Park-stadion, Durban
1997 Westelike Provinsie 14 - 12 Cheetahs3 Nuwelandstadion, Kaapstad
1998 Blou Bulle4 24 - 20 Westelike Provinsie Loftus Versfeld, Pretoria
2000 Westelike Provinsie 25 - 15 Natalse Haaie Absa-stadion, Durban
2001 Westelike Provinsie 29 - 24 Natalse Haaie Nuwelandstadion, Kaapstad
2010 Natalse Haaie 30 - 10 Westelike Provinsie ABSA-stadion, Durban
2012 Westelike Provinsie 25 - 18 Natalse Haaie Mr Price Kings Park, Durban
2013 Natalse Haaie 33 - 19 Westelike Provinsie Nuwelandstadion, Kaapstad
2014 Westelike Provinsie 19 - 16 Goue Leeus Nuwelandstadion, Kaapstad
2017 Westelike Provinsie 33 - 21 Natalse Haaie Growthpoint Kings Park, Durban
2018 Natalse Haaie 17 - 12 Westelike Provinsie Nuwelandstadion, Kaapstad

Notas

[wysig | wysig bron]

1 Transvaal staan bekend as die Goue Leeus sedert 1998.
2 Uitslag oor twee seisoene bepaal.
3 Oranje-Vrystaat se naam is die Vrystaat Cheetahs sedert 1998.
4 Noord-Transvaal se naam is die Blou Bulle sedert 1997.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]