Lisa Simpson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Lisa Marie Simpson is 'n geanimeerde tekenprentkarakter van die The Simpsons TV-reeks. Sy is vernoem na Matt Groening, die skepper van die program, se suster, Lisa. In die reeks verteenwoordig sy 'n hoogsiteligente meisie met 'n IK van 159.