Maggie Simpson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Maggie Simpson
’n Beeld van die betrokke karakter.
Maggie Simpson met haar familie

Skepping
Eerste verskyning Good Night (1987)
Simpsons Roasting on an Open Fire (1989)
Geskep deur Matt Groening
Stem verskeie
Inligting
Ander name Margaret "Maggie" Simpson
Spesie Mens
Geslag Vroulik
Beroep geen
Ander familie Ouers: Homer en Marge
Broers en susters: Bart en Lisa
Tannies: Patty en Selma Bouvier
Grootouers: Abe en Mona Simpson, Jacqueline en Clancy Bouvier
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Maggie en Marge Simpson

Margaret "Maggie" Simpson is 'n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons. Sy is genoem na Matt Groening, die skepper van die program, se suster, Maggie. Sy is die jongste kind van Homer en Marge Simpson, en suster van Bart en Lisa.

Bronne[wysig | wysig bron]

  • (en) Richmond, Ray; Antonia Coffman (1997). The Simpsons: A Complete Guide to our Favorite Family. Harper Collins Publishers. ISBN 0-00-638898-1. 
  • (en) Planet Simpson: How a Cartoon Masterpiece Documented an Era and Defined a Generation deur Chris Turner. ISBN 0-679-31318-4.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]