Marge Simpson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Marjorie Marge Simpson (ongeveer 34 jaar oud) is 'n tekenprent karakter in die geanimeerde televisiereeks The Simpsons. Haar stem word gespeel deur Julie Kavner. Sy is die geduldige vrou van Homer Simpson en ma van Bart, Lisa en Maggie. Marge kan uitgeken word deur haar blou hare. Sy is vernoem na Matt Groening, die skepper van die program, se ma, Marge Groening. Marge verteenwoordig 'n stereotipiese 1950-huisvrou.