Little Mix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Little Mix
Little Mix X Factor Live Tour.jpg
Little Mix in 2012
OorsprongEngeland, Verenigde Koninkryk
Genre(s)Pop
Aktiewe jare2011-vandag
EtiketteSyco
Columbia
Webwerfwww.little-mix.com
Portal.svg Musiekportaal

Little Mix is 'n musiekgroep wat in 2011 in Brittanje tot stand gekom het. Die groep bestaan uit Perrie Edwards, Jesy Nelson, Leigh-Anne Pinnock en Jade Thirlwall. Little Mix het die TV-kompetisie, "The X Factor" in 2011 met hulle liedjie "Cannonball" gewen. Hulle het wêreldwyde bekendheid verwerf met die vrystelling van hul nommer een-enkelsnit "Wings", gevolg deur hul debuutalbum DNA in 2012. Die groep het meer as 3 miljoen albums verkoop.[1]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • DNA (2012)
  • Salute (2013)

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]