Columbia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Columbia
Finlayskyline1 Columbia South Carolina.jpg

Kaart Wapen
SCMap-doton-Columbia.png
Columbiaseal.jpg
Vlag
ColumbiaSC.jpg
 Land Flag of the United States.svg Verenigde State
 Deelstaat Flag of South Carolina.svg Suid-Carolina
 Koördinate 34°00′N 81°02′W
 Gestig op 1786
 Geïnkorporeer op 1805
 Oppervlakte:  
 - Totaal  346,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 89 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007)  124 818
 - Bevolkingsdigtheid  358,5//vk km
 - Metropolitaanse gebied  753 663
 Tydsone EST (UTC -6)
Somertyd: PDT (UTC -5)
 Klimaat  
 - Tipe
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur  °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie  °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae mm
 Burgemeester Steve Benjamin (Dem.)
 Amptelike webwerf www.columbiasc.net

Columbia is die hoofstad en grootste stad van die deelstaat van Suid-Carolina. Dit is ook die administratiewe sentrum van Richland County. Columbia is sentraal geleë in die middel van die deelstaat. Die Broad- en Salusa-riviere vloei deur Columbia na die Congaree-rivier. Die stad het 'n bevolking van sowat 124 818 mense.

Columbia is vernoem na Christophorus Columbus, die bekende ontdekkingsreisiger.


Vlag van die Verenigde State Hoofstede van die Verenigde State Seël van die Verenigde State
Hoofstede AlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton