Liuzhou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Liuzhou
柳州
Die Liurivier in die sentrum van Liuzhou.
Die Liurivier in die sentrum van Liuzhou.
Ligging van Liuzhou op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Liuzhou
Liuzhou
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 24°19′00″N 109°23′00″O / 24.31667°N 109.38333°O / 24.31667; 109.38333Koördinate: 24°19′00″N 109°23′00″O / 24.31667°N 109.38333°O / 24.31667; 109.38333
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Outonome gebied Guangxi
Oppervlak
 - Stad 18 677 km²  (7 211 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 3 758 700
 - Digtheid 200/km² (520/vk m)
 - Metropolitaans 1 029 946
Tydsone SST (UTC+08:00)
Webwerf: liuzhou.gov.cn

Liuzhou (Chinees: 柳州) is 'n stad in die Chinese outonome gebied Guangxi met 'n bevolking van 3 758 700 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die Liurivier geleë en is 'n belangrike nywerheidsstad.

Liuzhou is een van die vervoerknooppunte en ekonomiese sentrums van die gebied en in die omgewing van die stad word suikerriet verbou.