Logan Henderson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Logan Henderson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Logan Phillip Henderson
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Logan Henderson is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Hurricane Kid en in die televisiereekse Big Time Rush (2009) en Supah Ninjas (2011).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • Hurricane Kid

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2009: Big Time Rush
  • 2011: Supah Ninjas
  • 2013: Fuse Follows

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2010: 7 Secrets: Big Time Rush
  • 2011: Big Time Rush: Music Sounds Better with U
  • 2012: Big Time Movie
  • 2012: Big Time Tour

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]