Loituma

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Loituma
Alias Jäykkä Leipä
Oorsprong Helsinki (Finland)
Genre(s) Volksmusiek, a capella
Aktiewe jare 1989 – hede
Uitgewer(s) NorthSide
Lede Sari Kauranen
Anita Lehtola-Tollin
Timo Väänänen
Hanni-Mari Autere
Gewese lede Sanna Kurki-Suonio
Tellu Paulasto
Portal.svg Musiekportaal

Loituma is 'n a capella-kwartet van Finland wat die Finse sangtradisie met die klanke van die kantele kombineer. Die groep bestaan uit Sari Kauranen op sang en kanteles, Anita Lehtola-Tollin op sang en 'n vyfstring-kantele, Timo Väänänen op sang en kanteles, en Hanni-Mari Autere op stem, viool, vryfstring-kantele, altblokfluit, kontrabas en Lapin-tromme. In 1997 is die groep as Ensemble van die Jaar aangewys by die Kaustinen-volksmusiekfees.

Diskografie[wysig]

  • Loituma (Finland, 1995) / Things of Beauty (VSA, 1998)
  • Kuutamolla (Finland, 1998) / In the Moonlight (VSA, 1999)

Eksterne skakels[wysig]

Beeldmateriaal[wysig]