Lola Kirke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lola Kirke
Geboortenaam Lola Clementine C Kirke[1]
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lola Kirke (gebore 27 September 1990) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gone Girl (2014), Mistress America (2015), Fallen (2016), en American Made (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2014: Gone Girl
  • 2014: Song One
  • 2014: Free the Nipple
  • 2015: Mistress America
  • 2016: Fallen
  • 2016: AWOL
  • 2017: American Made
  • 2017: Active Adults
  • 2017: Gemini
  • 2018: Viper Club
  • 2019: Love & Oatmeal

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2014: Mozart in the Jungle

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Lola Clementine C Kirke – England and Wales, Birth Registration Index". FamilySearch (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Augustus 2016. Besoek op 29 Desember 2014.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]