Lolly Adefope
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lolly Adefope | |
Geboortenaam | Ololade Adefope |
---|---|
Geboorte | 14 September 1990 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 2014–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lolly Adefope (gebore 14 September 1990) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Spy Who Dumped Me (2018) en Mission: Impossible - Fallout (2018), en in die televisiereekse Motherland (2016) en Damned (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2018: The Spy Who Dumped Me
- 2018: Mission: Impossible - Fallout
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2016: Motherland
- 2016: Damned
- 2016: @Elevenish
- 2016: Year Friends
- 2017: Loaded
- 2017: Pls Like
- 2017: Harry Hill's Alien Fun Capsule
- 2017: The Chris Ramsey Show
- 2017: Last Leg: The Correspondents
- 2017: Don't Ask Me Ask Britain
- 2018: Miracle Workers
- 2019: Shrill
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: Troy's Digital Hijack
- 2015: Lolly Adefopfe's Christmas
- 2017: The Pact