Gaan na inhoud

Lupita Tovar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Lupita Tovar
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Guadalupe Natalia Tovar
Geboorte (1910-07-27)27 Julie 1910
Sterfte 12 November 2016 (op 106)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2; insluitende Susan Kohner
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1929–1945
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lupita Tovar (27 Julie 191012 November 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Drácula (1931), Santa (1932), María (1938), en Resurrección (1943).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1930: La voluntad del muerto
  • 1931: Drácula
  • 1931: Border Law
  • 1931: East of Borneo
  • 1931: Yankee Don
  • 1931: Carne de cabaret
  • 1931: El Tenorio del harem
  • 1932: Santa
  • 1935: Broken Lives
  • 1935: Alas sobre El Chaco
  • 1936: The Invader
  • 1936: El capitan Tormenta
  • 1936: Marihuana
  • 1938: María
  • 1938: El rosario de Amozoc
  • 1939: The Fighting Gringo
  • 1939: South of the Border
  • 1941: Two Gun Sheriff
  • 1943: Resurrección
  • 1944: Miguel Strogoff
  • 2006: Hedy Lamarr: Secrets of a Hollywood Star

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]