Lys van gevangenisse in Suid-Afrika
Voorkoms
Hierdie is 'n lys van gevangenisse in Suid-Afrika. Op 31 Maart 2019 was daar 243 korrektiewe sentra met 118 572 beddens en 162 875 gevangenes, waarvan 97% manlik en 29,30% verhoorafwagtend was, in Suid-Afrika.[1]
Gauteng
[wysig | wysig bron]- Kgosi Mampuru-gevangenis[1] (voorheen Pretoria Sentraal-gevangenis)
- Zonderwater-gevangenis
KwaZulu-Natal
[wysig | wysig bron]- Estcourt-gevangenis[1]
- Umzimkulu-gevangenis[1]
- Westville-gevangenis
Limpopo/Mpumalanga/Noordwes
[wysig | wysig bron]Oos-Kaap
[wysig | wysig bron]- Nqamakwe-gevangenis[1]
Vrystaat
[wysig | wysig bron]- Mangaung-gevangenis
- Grootvlei-gevangenis suid van Bloemfontein
- Goedemoed-gevangenis in die Suid-Vrystaat, Aliwal-Noord-omgewing
Wes-Kaap
[wysig | wysig bron]- Brandvlei-gevangenis
- Drakenstein-gevangenis (voorheen Victor Verster-gevangenis)
- Goodwood-gevangenis[2]
- Helderstroom-gevangenis [2]
- Pollsmoor-gevangenis[2]
- Swellendam-gevangenis[1]
- Voorberg-gevangenis[2]
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste (vir moontlike samesmelting hiermee)