Lys van universiteite in Azerbeidjan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Aandfoto van Bakoe Sake-universiteit

Openbare universiteite[wysig | wysig bron]

Gebou van die Azerbeidjanse Staatsuniversiteit vir Ekonomiese Studies in Istiglaliyyatstraat
Openbare Universiteite
Universiteite Gestig
Akademie van Openbare Administrasie 3 Januarie 1999
Azerbeidjanse Universiteit vir Argitektuur - en Konstruksiestudies 1975
Azerbeidjanse Diplomatiese Akademie 6 Maart 2006
Azerbeidjanse Geneeskundige-universiteit 1930
Azerbeidjanse Landbou-staatsuniversiteit 1929
Azerbeidjanse Staatsuniversiteit vir Ekonomiese Studies 1930
Azerbeidjanse Mariene Staatsakademie 1996
Azerbeidjanse Olie en Verwante Industrieë Staatsuniversiteit 1920
Azerbeidjanse Staatsuniversiteit vir Kulturele - en Kunsstudies 1923
Akademie van die Komitee vir Staats-doeane van die Republiek van Azerbeidjan 24 Januarie 2012
Azerbeidjanse Staatsakademie van Fisiese Opvoeding en Sport 1930 [1]
Azerbeidjanse Universiteit vir Toerisme - en Bestuursstudies 2006
Nasionale Konservatorium van Azerbeidjan 13 Junie 2000
Azerbeidjanse Staat-pedagogiese-universiteit 26 Augustus 1921
Azerbeidjanse Tegniese-universiteit 1950
Azerbeidjanse Universiteit vir Tale 9 Oktober 1937
Bakoe Universiteit vir Ingenieursstudies 2016
Bakoe Akademie van Musiek 1920
Bakoe Skool vir Gevorderde Fossielbrandstofstudies 2011
Nasionale Lugvaartakademie 1992[2]
Bakoe Slawiese Universiteit 1946
Bakoe-staatsuniversiteit 1919
Teologiese Instituut van Azerbeidjan 9 Februarie 2018
Ganja-staatsuniversiteit 1938
Lankaran-staatsuniversiteit 1991
Mingachevir-staatsuniversiteit 24 Julie 2015
Nakhchivan-staatsuniversiteit 1967
Sumqayit-staatsuninversiteit 1961

Private universiteite[wysig | wysig bron]

E-Leer Kamer by Khazar-universiteit.
Private Universiteite
Universiteite Gestig
Bakoe-universiteit vir sakestudies 1993 [3]
Azerbeidjanse-universiteit 1991
Baku-Eurasiese Universiteit 30 April 1992 [4]
Westerse Kaspiese-universiteit 1991
Khazar-universiteit 18 Maart 1991
Azerbeidjanse Universiteit vir Samewerkende Studies 9 Januarie 1992
Nakchivan Private Universiteit 1999 [5]
Odlar Yurdu-universiteit 1999
Westerse-universiteit 1991

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verdere leeswerk[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Azerbaijan State Academy of Physical Education And Sport".
  2. "About National Aviation Academy of Azerbaijan". The official website of the academy.
  3. "About Baku Business University". The official website of University.
  4. "Baku Eurasian University". The official website of the University.
  5. "Nakchivan Private University". The official website of the University.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]