Mário Costa Barberena

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mário Costa Barberena
Gebore17 April 1934
Sterf16 Desember 2013
NasionaliteitBrasiliaans

Mario Costa Barberena (17 April 1934 - 16 Desember 2013) was 'n Brasiliaanse paleontoloog.

Biografie[wysig | wysig bron]

Hy het vanaf 1956 tot 1959 Natuurwetenskappe by die Pontifícia Universidade Católica do Rio Grande do Sul gestudeer. Hy het sy doktorsgraad aan die Harvard-universiteit in Stratigrafie en Paleontologie (1977-1978) voltooi. Hy was in 1974 'n dosent aan die Universidade Federal Rio Grande do Sul (Federale Universiteit van Rio Grande do Sul). Die genus Barberenachampsa is na hom vernoem. Het 'n noemenswaardige bydrae tot die Geopark van Paleorrota gemaak.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  • Curriculum 1 (portuguese).
  • Curriculum 2. (portuguese)
  • Boek Os Fascinantes Caminhos da Paleontologia. Author : Antônio Isaia. Publisher Pallotti. (Portuguese)
  • Boek: "Cronologia Histórica de Santa Maria e do extinto município de São Martinho." 1787-1933. Vol I. Author: Romeu Beltrão, Publisher Pallotti, 1958. (Portuguese)