Magda Gabor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Magda Gabor
Gebore
Magdolna Gábor

(1915-06-11)11 Junie 1915
Sterf6 Junie 1997 (op 81)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAktrise
Jare aktief1937–1991

Magda Gabor (11 Junie 1915 – 6 Junie 1997) was 'n Amerikaanse aktrise van Joods-Hongaarse afkoms. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Tokaji rapszódia (1937), Mai lányok (1937), en The People vs. Zsa Zsa Gabor (1991), en in die televisiereeks The Colgate Comedy Hour (1950).

Sy is die suster van Eva en Zsa Zsa Gabor.

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1937: Tokaji rapszódia
  • 1937: Mai lányok
  • 1991: The People vs. Zsa Zsa Gabor

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1950: The Colgate Comedy Hour

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]