Magna
Voorkoms
Magna Магна | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 46°04′09″N 44°25′07″O / 46.06917°N 44.41861°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Iki-Boeroel |
Bevolking | |
• Totaal | 156 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359145 |
Magna (Russies: Магна, Kalmikies: Маңна) is 'n klein dorpie in Iki-Boeroel-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Orgakin Plaaslike Munisipaliteit en lê 29 kilometer suidoos van die republiek se hoofstad, Elista.
Die dorpie se naam is van Kalmikiese oorsprong en beteken "voorpunt".[1]
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Magna 151 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 130 | 86,1% |
Dargine | 21 | 13,9% |
Totaal | 151 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gedejewa, Daria; Oeboesjiejewa, Bamba; Lidzjijewa, Ljoedmila; Barinowa, Bairta (2019). Словарь топонимов Республики Калмыкия [Toponimiese woordeboek van Kalmikië] (in Russies). Elista: Dzjangar.
- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 4 Augustus 2023.