Magnesium-24
Voorkoms
Algemeen | ||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Naam | Magnesium-24 | |||||||||||||||
Protone | 12 | |||||||||||||||
Neutrone | 12 | |||||||||||||||
Kernspin | 0+[1] | |||||||||||||||
Massa-oorskot | -13933,567 keV[1] | |||||||||||||||
Status | ||||||||||||||||
Status | stabiel[1] | |||||||||||||||
Relatiewe voorkoms | 78,99%[1] | |||||||||||||||
Neutrondiffraksie | ||||||||||||||||
koh. lengte | 5,66 fm | |||||||||||||||
inkoh. lengte | 0 fm | |||||||||||||||
koh. deursnee | 4,03 barn | |||||||||||||||
inkoh. deursnee | 0 barn | |||||||||||||||
absorpsiedeurnee[2] | 0,05 barn | |||||||||||||||
Navigasie | ||||||||||||||||
| ||||||||||||||||
Lys van isotope | ||||||||||||||||
Portaal Chemie | ||||||||||||||||
Portaal Fisika |
Magnesium-24 (chemiese notasie: 2412Mg) is 'n stabiele isotoop van magnesium. Dit is die volopste isotoop.
Vorming
[wysig | wysig bron]Hierdie nuklied is wat sy nukleosintese betref 'n primêre kern. Die kern is uit 6 alfadeeltjies opgebou. Dit word volop gevorm in die laaste duisend jaar van 'n massiewe ster se lewe wanneer die temperatuur 'n miljard Kelvin benader en koolstofverbranding plaasvind volgens:[3]
- 12C → 20Ne , 24Mg
asook in die laaste tien jaar tydens die neonverbranding by 'n temperatuur bokant anderhalf miljard Kelvin volgens:
- 20Ne → 16O, 24Mg
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties G. Audi, O. Bersillon, J. Blachot, A.H. Wapstra IUPAC
- ↑ Vir neutrone met snelheid 2200 m/s
- ↑ The physics hypertextbook