Maiduguri
Voorkoms
Maiduguri | |
---|---|
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Nigerië |
Provinsie | Borno |
Koördinate | 11°50′00″N 13°09′00″O / 11.83333°N 13.15000°O |
Gestig op | 20ste eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 320 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 1 197 497 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Tydsone | UTC +1 |
Burgemeester |
Maiduguri is 'n groot stad in die noordoste van Nigerië en het 'n bevolking van 1 197 497 in 2007 gehad. Die stad is die hoofstad van die deelstaat Borno. Die stad was van Britte in die 20ste eeu gestig.