Malmesburyluisie
Voorkoms
Malmesburyluisie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. parile
|
Binomiale naam | |
Leucospermum parile (Salisb. ex Knight) Sweet, 1818
| |
Sinonieme | |
|
Die Malmesburyluisie (Leucospermum parile) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit van Dassenberg tot by Paardeberg voorkom. Die struik word 1.5 m hoog en dra blomme van Julie tot November.
In Engels staan dit as die Malmesbury Pincushion bekend.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Malmesburyluisie.