Maltees

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Maltees
Malti
Gepraat in: Vlag van Malta Malta 
Gebied: Suid-Europa
Totale sprekers: 522 000[1] 
Rang: 77
Taalfamilie: Afro-Asiaties
 Semities
  Wes-Semities
   Maltees 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Flag of Europe Europese Unie
Vlag van Malta Malta
Gereguleer deur: Instituut vir Maltees
Taalkodes
ISO 639-1: mt
ISO 639-2: mlt
ISO 639-3: mlt 
Verspreiding van Maltees

Maltees (Malti) is 'n Semitiese taal wat deur sowat 522 000 mense gebesig op die eiland Malta gepraat word. Dit het oorspronklik uit 'n Arabiese dialek ontstaan en is tans die enigste inheemse Semitiese taal in Europa. Dié taal gebruik as enigste van die Semitiese tale die Latynse alfabet en bevat ruim leenwoorde uit Engels en Italiaans.

Voorbeeldsin: Is-Segretarju Ġenerali tal-GWU Tony Zarb qal li l-laqgħa dwar il-Patt Soċjali fil-Kunsill Malti għall-Izvilupp Ekonomiku u Soċjali (MCESD) ma ħalliet ebda frott u għaldaqstant, ladarba ma kienx hemm kunsens, il-Patt Soċjali ma jistax jitwettaq. [Uit L-orizzont van 18 November 2004.]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Maltese”. Ethnologue. URL besoek op 17 Oktober 2015.
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Maltees