Semitiese taalfamilie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Semitiese taalfamilie
Geografiese
verspreiding:
Noord-Afrika, Midde-Ooste, Horing van Afrika en Malta
Genetiese
klassifikasie
:
Afro-Asiaties
 Semitiese taalfamilie
Onderafdelings:
Semitic languages.svg

Die Semitiese taalfamilie is 'n taalgroep, wat die tale Arabies (206 miljoen), Amharies (27 miljoen), Hebreeus (omstreeks 7 miljoen), Tigrinya (omstreeks 6.7 miljoen), Aramees (omstreeks 2,2 miljoen), Maltees en ander omvat, die deur meer as 270 miljoen mense in Noord-Afrika, die Midde-Ooste, aan die Horing van Afrika en Malta gepraat word.