Maria Mena

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Maria Mena
Maria Mena (193413).jpg
Maria Mena, 2016
GeboortenaamMaria Viktoria Mena
Geboorte19 Februarie 1986 (1986-02-19) (33 jaar oud)
Oslo (Noorweë)
Beroep(e)Sangeres
Genre(s)Pop
Instrument(e)Stem
Aktiewe jare2002 — hede
EtiketteSony BMG
Webwerfmariamenamusic.no
Portal.svg Musiekportaal
Maria Mena tydens 'n onderhoud by BNN se That's Live' (27 September 2008).
Kjetil Steensnæs.
Elias Muri.

Maria Mena (* 19 Februarie 1986, Oslo, Noorweë)[1] is 'n Noorse popsangeres. Haar sang word begelei deur 'n musiekgroep wat bestaan uit Elias Muri en Kjetil Steensnæs op kitaar, Bjarne Gustavsen op die sintetiseerder, Kristian Grude op die baskitaar, en Torstein Lofthus op die trommestel.

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Another Phase (2004)
  • Mellow (2004)
  • White Turns Blue (2004)
  • Apparently Unaffected (2005)
  • Cause and Effect (2008)

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. laut.de: Biografie, Stand: 12 Februarie 2008