Mashishing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mashishing
Ligging van Mashishing op 'n kaart (Mpumalanga)
Mashishing
Mashishing
Koördinate: 25°5′15.36″S 30°25′14.88″O / 25.0876000°S 30.4208000°O / -25.0876000; 30.4208000Koördinate: 25°5′15.36″S 30°25′14.88″O / 25.0876000°S 30.4208000°O / -25.0876000; 30.4208000
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Ehlanzeni
Plaaslike Munisipaliteit Thaba Chweu
Tydsone SAST (UTC+2)

Mashishing is 'n township aan die westekant van die Suid-Afrikaanse dorp Lydenburg. Tydens die apartheidera het Lydenburg se swart inwoners in Mashishing gewoon. Mashishing beteken "lang, groen gras".

In Junie 2006 is aangekondig dat Pallo Jordan, die Minister van Kuns en Kultuur, Lydenburg se naam na Mashishing verander het.[1] Die naam het egter nie posgevat nie en besighede (asook die "Lydenburg Museum") gebruik steeds die ou naam.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]