Township

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kinders in 'n township naby Kaapstad in 1989.
Kinders in 'n township naby Kaapstad in 2011.

Die term township (of lokasie) verwys na 'n oorspronklik bruin of swart woonbuurt in Suid-Afrika.

Lokasies[wysig]

'n Lokasie is nedersettings wat sedert die laat 19de eeu tot die einde van die apartheidsera vir nie-blanke persone (primêr swart Afrikane en Kleurlinge) buite dorpe en stede aangelê is. Lokasie is 'n ou woord wat in die konteks van apartheid gebruik is. Die woord lokasie kan glad nie in die moderne konteks gebruik word nie.

Lys van townships[wysig]

Van die bekende townships sluit in:

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Township (kategorie)