Matabeleland-Suid

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ligging van Matabeleland-Suid in Zimbabwe (in rooi).

Matabeleland-Suid is 'n provinsie in Zimbabwe. Dit het 'n oppervlak van 54 172 km² en het byna 684 000 inwoners in 2012 gehad. Die hoofstad is Gwanda.


Provinsies van Zimbabwe Vlag van Zimbabwe
Bulawayo · Harare · Manicaland · Masjonaland-Oos · Masjonaland-Sentraal · Masjonaland-Wes · Masvingo · Matabeleland-Noord · Matabeleland-Suid · Midlands