Matt Doran
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Matt Doran | |
Geboorte | 30 Maart 1976 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Akteur, kinematograaf, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Matt Doran (gebore 30 Maart 1976) is 'n Australiese akteur, kinematograaf, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Thin Red Line (1998), The Matrix (1999), Star Wars: Episode II - Attack of the Clones (2002), en Macbeth (2006).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1998: The Thin Red Line
- 1998: The Big Night Out
- 1999: The Matrix
- 2001: Neophytes and Neon Lights
- 2002: Star Wars: Episode II - Attack of the Clones
- 2006: Macbeth
- 2011: Next Door to the Velinsky's
- 2011: Found Footage
- 2013: Battle of the Damned
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2001: Love Is a Four-Letter Word