Matt Walsh (komediant)
Voorkoms
Matt Walsh | |
Walsh in 2014
| |
Geboorte | 13 Oktober 1964 Chicago, Illinois, Verenigde State |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Morgan Walsh |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–present |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Matt Walsh (gebore 13 Oktober 1964) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hangover (2009), Ted (2012), en Into the Storm (2014), en in die televisiereeks Veep (2012).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1993: The Stinky Onion Gang
- 1994: Abe Lincoln: Sex Alien
- 2002: Martin & Orloff
- 2007: Wild Girls Gone
- 2007: The Red Sandwich Christmas Hour
- 2009: The Hangover
- 2010: Breast Picture
- 2010: Cherry
- 2011: High Road
- 2012: Ted
- 2012: Queens of Country
- 2014: Into the Storm
- 2014: Hits
- 2014: A Better You
- 2017: Brigsby Bear
- 2018: Life of the Party
- 2018: Under the Eiffel Tower
- 2018: The Stand-In
- Underground Comedy
- Red Shirt
- XII
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1998: Upright Citizens Brigade
- 2005: Shutterbugs
- 2006: Dog Bites Man
- 2007: UCB Comedy Originals
- 2010: Players
- 2010: M.Y.R.K.L.
- 2010: Mythbusters
- 2011: Improv4Humans
- 2012: Veep
- 2013: Veep: Season 2 - Invitation to the Set
- 2016: The UCB Show
- 2016: Unlocked: The World of Games, Revealed
- 2017: Your Biggest Fan
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: Escape from It's a Wonderful Life
- 2005: A.S.S.S.S.C.A.T.: Improv
- 2010: Lee Mathers
- 2012: Making Veep
Video's
[wysig | wysig bron]- 2003: Brainwarp
- 2015: Apple: Backstage