Matthew Mole

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Matthew Mole
OorsprongKaapstad, Wes-Kaap (Suid-Afrika)
Genre(s)Folk, Electronica
Instrument(e)Akoestiese kitaar, skoptrom, banjo, banjolele[1]
EtiketteOnafhanklik
Portal.svg Musiekportaal

Matthew Mole is 'n Suid-Afrikaanse musikant vanuit Kaapstad. In 2012 wen hy die Converse Get Out Of The Garage-kompetisie.[2]

Matthew Mole se EP You did well, kid is in 2011 gratis aanlyn vrygestel.[3] Hy het ook sy ander enkelsnitte gratis op die Internet beskikbaar gestel.

Mole beskryf sy musikale styl as folk met 'n elektroniese "ruggraat".

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • 2011: You Did Well, Kid EP
  • 2013: The Home We Built
  • 2014: Take Yours, I'll Take Mine

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]