Mdlotirivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mdlotirivier
Umdlotirivier
Monding Indiese Oseaan
Stroomgebied KwaZulu-Natal
Monding-hoogte 0 m
Ligging van Mdlotirivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Mdlotirivier
Mdlotirivier
Koördinate: 29°39′4″S 31°7′41″O / 29.65111°S 31.12806°O / -29.65111; 31.12806Koördinate: 29°39′4″S 31°7′41″O / 29.65111°S 31.12806°O / -29.65111; 31.12806

Die Mdlotirivier vloei in die ooste van KwaZulu-Natal provinsie in Suid-Afrika. Die monding van die Mdlotirivier is geleë noord van Durban by die Umdloti vakansiedorp (deel van eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit). Die naam Mdloti is die Zoeloe-woord vir 'n spesie van wilde tabak wat hier groei.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]