Media (kommunikasie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Media is die kollektiewe kommunikasieuitlatings of gereedskap wat gebruik word om inligting of data te stoor of uitsaai.[1][2] Dit is of geassosieer met kommunikasie media, of met gespesialiseerde massamedia kommunikasie besighede soos drukmedia, die pers, Fotografie, advertering, film, uitsaaing (radio en televisie),en drukkerswese.[3]

Definisie[wysig | wysig bron]

Die term "medium" (die enkelvorm van "media") word gedefinieer as "een van die metode of kanale van algemene kommunikasie in die samelewing, soos koerante, radio, televisie, ens."[4]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) What is media? definition and meaning”. BusinessDictionary.com.
  2. (en) Cory Janssen. “What is Communication Media? - Definition from Techopedia”. Techopedia.com.
  3. Martin Lister; Jon Dovey; Seth Giddings; Iain Grant; Kieran Kelly. New Media: A Critical Introduction (PDF) (2nd uitg.). 
  4. The definition of medium”. Dictionary.com. URL besoek op 2015-08-10.